Frikkie - Visgat

Details
Title | Frikkie - Visgat |
Author | CoolerBox Entertainment |
Duration | 3:35 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=KhXjO80hHX0 |
🎵 Support the artists — buy the original for the best audio quality! 🎵
Description
Hoezit my china's en my bra's, ek's weer terug saam my connections "Die Dolfyne"! Ons het 'n kuiertjie aangeknoop by "Visgat" so paar weke terug, en dis hoe dinge nou staan! Cheers vir eers. Frikkie
Visgat is die tweede enkelsnit vanaf Anton Myburgh se groep Frikkie en die Dolfyne op die album Tune tune baboon. Vir meer inligting besoek www.frikkie.info Bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution. Musiek video vervaardig deur VPH (011) 823 1771.